Sarah-Jane Potts

Sarah-Jane Potts
Geboorte 30 Augustus 1976 (1976-08-30)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah-Jane Potts (gebore 30 Augustus 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kinky Boots (2005) en The Chameleon (2015), en in die televisiereeks Sugar Rush (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search